top of page

Ons Storie

Ons paaie het heel onverwags gekruis - net ’n toevallige ontmoeting wat klein begin het, maar toe in iets groots verander het. As ons eerlik is… daardie eerste indruk was darem maar iets anders! Toe ons eers begin gesels, het alles om ons stil geword.

Sedertdien is ons basies onafskeidbaar.

​

Ons pad saam is gevul met lag, liefde, en ’n vriendskap wat net elke dag sterker word. Van daardie onverwagse spesiale begin, tot n stil, intieme trouvra by die huis - ons storie is maar net nog ’n bewys dat liefde jou op die mooiste maniere verras, juis wanneerjy dit

die minste verwag.

WhatsApp Image 2025-06-09 at 08.35.36 copy.jpg
bottom of page