top of page

Nitty Gritty

Hier is al die belangrike dingetjies vir die groot dag – moenie dit mis kyk nie!

Let wel daar is 'n kort, netjiese grondpad tot by die lokaal 

​​

​​

​​

Kleredrag: Semi formeel

Verkieslik ligte/pastel kleure

​​​

​​

​​

Let asseblief daarop dat die kroeg slegs kaartbetalings aanvaar –

geen kontant of oop rekeninge sal toegelaat word nie.

​​​

​​​

​​

Let asseblief daarop dat eie drank nie op die perseel

toegelaat word nie.

The Nut Farm is op ’n werkende pekanneutplaas geleë. Gaste met neutallergieë moet asseblief bewus wees daarvan en hul eie medikasie saambring.

bottom of page